Choice Made Simple!
Too many options?Click below to purchase an online gift card that can be used at participating retailers in Village Green Shopping Centre and continue your shopping IN CENTRE!Purchase HereHome
Wanneer die son weer skyn
Coles
Loading Inventory...
Wanneer die son weer skyn in Vernon, BC
Current price: $3.99

Coles
Wanneer die son weer skyn in Vernon, BC
Current price: $3.99
Loading Inventory...
Size: Kobo eBook
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
Tersia se ma is onlangs oorlede. Sy sukkel nog om oor dit te kom. Nou laat weet iemand haar dat haar vervreemde pa ook op sterwe le in die Steve Biko hospitaal in Pretoria. As sy hom nog lewend wil sien moet sy dit dadelik doen. Maar hoe kan sy? Sy weet mos dat sy dan waarskynlik in Ivan Romeneski gaan vasloop. Haar eerste en grootste liefde en die deun van die vrou vir wie haar pa sy eerste gesin verruil het.