The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Coles

Loading Inventory...
Twee word een

Twee word een in Vernon, BC

Current price: $10.99
Buy Online
Twee word een

Coles

Twee word een in Vernon, BC

Current price: $10.99
Loading Inventory...

Size: Kobo eBook

Buy Online
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
Beryl Botman woon in Kaapstad, Suid-Afrika. Aan die Universitieit van Kaapstad verwerf sy die kwalifikasies BA-graad, Hoër Onderwysdiploma en B Opvoedkunde (Hon). Gedurende die 1980's en 1990's onderrig sy Afrikaans Eerste en Tweede Taal aan Lavender Hill Hoërskool. Daarna werk sy as adjunkhoof-onderwyskundige, Afrikaans, vir die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Verdere nagraadse studie neem haar na die Universiteit van Wes-Kaapland vir M Ed in Afrikaansonderrig (1995) en Universiteit Stellenbosch waar sy die graad PhD in Filosofie in die Opvoedkunde, Beleidstudies (2014) verwerf. Daarna het sy as post-doktorale genoot by die Sentrum vir Versoening en Geregtigherid aan die Universiteit van die Vrystaat ingeskakel. As die weduwee van prof. Russel Botman tree sy as voorsitter van die Russel Botman Beursfonds op en is 'n lid van die Russel Botman Gedenklesing Kommittee. Sy is afgetree. Haar publikasies is Sedert die dood ons skei (2022) en Steeds bly die liefde (2023). Die potgooi On Her Way, podcast on grief and loss en 'n tweede seisoen … In Conversation With… is in respons op haar boeke en lesers wyd beskikbaar.

More About Coles at Village Green Shopping Centre

Find everything in-store including new, used and children’s books, music, movies, games and toys. Visit Coles today to find the perfect gift, or a novel for yourself. COVID-19 UPDATE: Open | Regular Centre Hours

Find Coles at Village Green Shopping Centre in Vernon, BC

Visit Coles at Village Green Shopping Centre in Vernon, BC
Powered by Adeptmind