Choice Made Simple!
Too many options?Click below to purchase an online gift card that can be used at participating retailers in Village Green Shopping Centre and continue your shopping IN CENTRE!Purchase HereHome
Sanri Steyn Omnibus 1
Coles
Loading Inventory...
Sanri Steyn Omnibus 1 in Vernon, BC
Current price: $10.99
Original price: $13.39

Coles
Sanri Steyn Omnibus 1 in Vernon, BC
Current price: $10.99
Original price: $13.39
Loading Inventory...
Size: Kobo eBook
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
Vier Sanri Steyn-stories in een omnibus! Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - as daar nie ruimtewesens oorkant die straat intrek nie, probeer iemand die hele skool se kinders in zombies verander! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou! Dit sluit in: #1: Doktor Zombos, # 2: Die aliens oorkant die straat, # 3: Die seun met die superkat-kragte, # 4: Die spookmeisie van Raaiselfontein.