The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Coles

Loading Inventory...
Rietbos en Eensame Liefde

Rietbos en Eensame Liefde in Vernon, BC

Current price: $6.99
Buy Online
Rietbos en Eensame Liefde

Coles

Rietbos en Eensame Liefde in Vernon, BC

Current price: $6.99
Loading Inventory...

Size: Kobo eBook

Buy Online
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
In die eerste verhaal word jong Amelia se lewe onherroeplik verander wanneer haar ouers in 'n motorongeluk sterf. Verlore en alleen, dwaal sy in 'n rietbos in waar sy moet leer oorleef. Wat sy nie weet nie, is dat die rietbos haar nie net fisiek sal beskerm nie — maar ook die plek word waar haar pad na genesing begin. Met haar oupa se liefde en die steun van haar jeugvriend, ontvou 'n storie van jong liefde en 'n droom wat hul saam volg. Die tweede verhaal vertel van Marcus , 'n man wat op 'n getroude vrou verlief raak — 'n liefde wat hom stil breek, want dit kan nie wees nie. Jare later verander die lewe alles. Sy geliefde is nou vry... en saam moet hulle ontdek of liefde wat wag, steeds 'n kans verdien.

More About Coles at Village Green Shopping Centre

Find everything in-store including new, used and children’s books, music, movies, games and toys. Visit Coles today to find the perfect gift, or a novel for yourself. COVID-19 UPDATE: Open | Regular Centre Hours

Find Coles at Village Green Shopping Centre in Vernon, BC

Visit Coles at Village Green Shopping Centre in Vernon, BC
Powered by Adeptmind