The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Coles

Loading Inventory...
Op Reis Met 'n Agie: Ware Kort Stories Van ‘n Transvaler

Op Reis Met 'n Agie: Ware Kort Stories Van ‘n Transvaler in Vernon, BC

Current price: $13.99
Buy Online

Size: Kobo eBook

Buy Online
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
My naam is ANDRE JOSIAS VAN WYK. Gebore in 1940 in Malvern Johannesburg. Dus, 'n ware Transvaler en nie 'n Gautenger nie. Ek het skoolgegaan in Bellville, Florida, en Kempton Park. Volgens my ma het ek mierpooitjies in my bloed, want ek het baie gereis, was selfs op Gough-eiland. Ek het baie goed versamel, party waardevol en ander waardeloos. My pa het gese ek is geen versamelaar nie, net 'n opgaarder, en dis vandag nog so. Ek het 'n wye belangstelling in die natuur, veral voëls, reptiele, en insekte. Fotografie is nog 'n belangstelling, en dan is ek ook 'n luisteraar en luister graag na ander se stories. Ek is sommer net 'n nuuskierige agie. Soos enige goeie agie, skryf ek oor snaakse goetters wat interessant is en regtig gebeur het neer. Hier is 'n paar van my stories...

More About Coles at Village Green Shopping Centre

Find everything in-store including new, used and children’s books, music, movies, games and toys. Visit Coles today to find the perfect gift, or a novel for yourself. COVID-19 UPDATE: Open | Regular Centre Hours

Find Coles at Village Green Shopping Centre in Vernon, BC

Visit Coles at Village Green Shopping Centre in Vernon, BC
Powered by Adeptmind