Choice Made Simple!
Too many options?Click below to purchase an online gift card that can be used at participating retailers in Village Green Shopping Centre and continue your shopping IN CENTRE!Purchase HereHome
Geskep vir Meer
Coles
Loading Inventory...
Geskep vir Meer in Vernon, BC
Current price: $12.99

Coles
Geskep vir Meer in Vernon, BC
Current price: $12.99
Loading Inventory...
Size: Kobo eBook
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
Is jy gemaak vir meer as net bestaan?
Daar kom 'n oomblik in elke mens se lewe waar jy besef: Daar móét meer wees. Meer as oorleef. Meer as net deur die dae gaan. Meer as 'n geloof wat oppervlakkig voel.
Geskep vir Meer is 'n 40-dae Christelike reis wat jou uitnooi om weer stil te word voor God — om jou hart oop te maak vir 'n ware "change of heart" en jou identiteit in Hom te ontdek.
Hierdie boek is vir elkeen wat:
• verlang na 'n dieper verhouding met God
• hul roeping wil ontdek
• geestelik moeg of droog voel
• nuut wil begin en hul geloof wil versterk
Deur persoonlike insigte, Skrifwaarhede en praktiese refleksies neem Petra Lötter jou op 'n pad van verdieping, genesing en hernuwing.
Dit is nie net 'n boek nie — dit is 'n uitnodiging om jou lewe saam met ons Vader te bou en te ontdek dat jy werklik geskep is vir meer .
Begin vandag jou reis na 'n lewe met doel.