The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Coles

Loading Inventory...
Die gawe van groen

Die gawe van groen in Vernon, BC

Current price: $15.99
Original price: $19.43
Buy Online
Die gawe van groen

Coles

Die gawe van groen in Vernon, BC

Current price: $15.99
Original price: $19.43
Loading Inventory...

Size: Kobo eBook

Buy Online
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
Droogte wurg die lewe uit alles wat eens mooi was en die binneland staan op die drumpel van verval. Maar gerugte bereik die dorsland, stories van ’n meisie met ’n gawe, iemand wat weer die waters kan terug bring en die land van ’n droë dood kan red. So word ’n kontrak vir ’n jong vrou se lewe gesluit. In ruil vir ’n reuse bruidskat, word Sati van die Suidland saam met ’n span soldate die dorre binneland ingestuur na ’n lewe wat sy haar nie kan indink nie. Gelukkig is daar een soldaat wat op die gevaarlike tog hom oor hul kosbare vrag ontferm.Namate Sati egter meer uitvind van hierdie nuwe land en die mans wat dit beheer en bewaak, begin sy wonder of enigiemand die meisie agter die gawe raaksien. En wanneer hul planne vir haar duidelik word, begin Sati besef daar lê iets meer agter die groot groen wat in haar binneste groei.

More About Coles at Village Green Shopping Centre

Find everything in-store including new, used and children’s books, music, movies, games and toys. Visit Coles today to find the perfect gift, or a novel for yourself. COVID-19 UPDATE: Open | Regular Centre Hours

Find Coles at Village Green Shopping Centre in Vernon, BC

Visit Coles at Village Green Shopping Centre in Vernon, BC
Powered by Adeptmind