Village Green Shopping Centre | Vernon's Premier Shopping Destination
Choice Made Simple!
Too many options?Click below to purchase an online gift card that can be used at participating retailers in Village Green Shopping Centre and continue your shopping IN CENTRE!Purchase Here
Coles Aartsvyand: Boek Een - Wegkruipertjie at Village Green Shopping Centre in Vernon, BC
*Product information may vary - to confirm product availability, pricing, shipping and return information please contact Coles
Ná dekades van haat wat uit 'n onopgeloste wrok spruit, breek die hel uiteindelik los vir Andries Barnard; hy word onverwags in die wildernis van die Afrika-bos ingegooi en moet teen verskriklike kans oorleef in 'n situasie waar moord en marteling die hoofbestanddele van die spel is. Om sake te vererger, ontdek hy dat hy op die ergste moontlike manier verraai is. Hierdie novelle is ook in Engels beskikbaar. Dit is die eerste in 'n reeks selfstandige verhale met 'n onderliggende tema van wraak en vergelding.

Find everything in-store including new, used and children’s books, music, movies, games and toys. Visit Coles today to find the perfect gift, or a novel for yourself. COVID-19 UPDATE: Open | Regular Centre Hours